Central Wolves, die Drakenstein-vallei se vroue-rugbyspan, is die naaswenner van die Sanlam-Super-8-kompetisie. Dié span het in die eindstryd op ’n volgepakte Boland-stadion in Wellington teen Walkerbay gespeel en met 12-52 verloor.Foto: Ernest Kilowan
Central Wolves – naaswenner
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.