Cassidy Baadjies van die Hoërskool Labori is in die Kaapse Wynland se o.17-skolenetbalspan opgeneem wat van 14 tot 16 Julie aan die Wes-Kaapse interdistrikstoernooi in Wellington gaan deelneem. Sy het dus ook haar Kaapse Wynland-kleure vir netbal ontvang.
Cassidy blink uit
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.