Die Busy Beez-klub het onlangs toiletware en ander produkte aan Luthando Frail Care in Paarl-Oos geskenk. Sally Abrahams, Runita Abrahams (albei lede van BB), Jaasmina Cook (ondervoorsitter BB), Florence Visser (verpleegster), Gwen Thole (voorsitter BB) en Meagan Mike by die skenking. Die klub samel ook komberse vir haweloses in. Enigeen wat dié projek wil ondersteun, kan Thole by 076 349 5542 bel.

Credit: SYSTEM

Busy Beez skenk ruim aan Luthando

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article