Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
4 ways in which to cut your costs
Most South Africans are struggling to make ends meet as a result of the country’s rising cost of living. Most of its citizens have had a challenging year owing to a cascade of negative events such as rising fuel prices…
-
PnP wil Tomis koop
Pick n Pay het aangekondig dat dié kettingwinkelreus ’n ooreenkoms gesluit het om die bekende plaaslike vleisgroep Tomis vir R340 miljoen te koop, ’n stap wat daarop gemik is om ’n beter gehalte en ’n meer konsekwente rooivleisaanbieding vir Pick…
-
Windmeul doen dit weer
Nie een nie, maar drie van die Pinotage-wyne van Windmeul-wynkelder buite Paarl is in die top-10 van die Winemag.co.za Prescient Pinotage & Signature Red Blend Report 2023.
-
Women’s Day event on financial wellness
Pow WoW (emPowered Women of Wisdom) is back to host a Women’s Day event in August, in partnership with Lugar Bellisimo and Sanlam.
-
One week to apply for SMME Booster Fund
Applications for the Western Cape Government’s (WCG) 2023 Small, Medium and Micro Enterprise (SMME) Booster fund, close in one week, on Tuesday 11 July at midnight.
-
‘Landbouweekblad’ bied familieboere-meesterklas
Suid-Afrikaanse boerderye lewer ’n beduidende bydrae tot die nasionale ekonomie. Met die meeste van hierdie plase in familiebesit, bly die suksesvolle intergenerasie-opvolging van sulke besighede ’n uiters belangrike onderwerp.
-
-
Vier Vrouedag met Drakenstein-sakekamer
Die Drakenstein-sakekamer, tesame met Perdeberg Wyne, bied op 9 Augustus ’n Vrouedag-ontbyt aan met Felicity van 7de Laan, of te wel Melanie du Bois.
-
Week oor vir aansoeke vir spesiale uitvoerfonds
Daar is nog een week oor om aansoek te doen vir die Wes-Kaapse regering se program vir die verbetering van uitvoermededingendheid (ECEP), wat op Vrydag 30 Junie om middernag sluit.
-
Christi W-Kaapse 2023-jongboer
Christi van den Heever (38) is verlede week in die Paarl as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar aangewys.




