Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Drakenstein Sakekamer ontwikkel van krag tot krag
Drakenstein Sakekamer is onlangs by die Afrikaanse Handelsinstituut (AHI) se jaarlikse dinee, wat by Goedgeleven in Durbanville gehou is, aangewys as een van vier finaliste in die Wes-Kaapse Sakekamer van die Jaar-kompetisie.
-
Estate’s cattle farmer wins
The Paarl and Franschhoek valleys have been producing award-winning wines and winemakers for decades. So the term cattle farmer certainly doesn’t come up often here.
-
-
Christmas comes early as the price of fuel is predicted to decrease in December
Good news for commuters – fuel prices across the board are projected to decrease significantly in December. This according to unaudited mid-month data from the Central Energy Fund (CEF). The Automobile Association (AA) says the decreases will add fur
-
Fuel relief of R1+/Fon track
Good news may be on the cards for consumers as a weakening global oil price is keeping South Africa on track for another big cut to petrol and diesel prices in December.
-
Kuier saam met die sakekamer by Breezy Hill
Die Drakenstein-sakekamer nooi alle sake-eienaars (groot of klein) om saam met hulle te kom kuier by hul afskeidsgeselligheid op Vrydag 24 November om 18:00 by Breezy Hill in Paarl-Noord.
-
PepsiCo se Nadia vereer vir werk
Nadia Carstens (34) is ’n naam sinoniem met PepsiCo se Wellington-tak omdat sy reeds 10 jaar vir die maatskappy werk en onder haar kollegas geliefd geraak het.
-
Skrum teen dié gemors
2024 se mediumtermynbegroting het gekom en gegaan met weinig substansie en niks insiggewend te bied wat die land moontlik hoop kan gee vir ’n beter lewe vir die vuisvoos massas in Suid-Afrika wat sukkel om kop bo water te hou…
-
KWV betree Cognac-mark
KWV, die bekende Suid-Afrikaanse brandewynprodusent, het sy jongste meesterstuk, die KWV VS (Very Special) potketelbrandewyn, bekendgestel.
-
Mental health, money-savvy link
Momentum Metropolitan’s Consumer Financial Education Specialist, Claire Klassen discusses the impact poor mental health can have on your relationship with money.






