Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Bestmed Scheme of the Year
Bestmed Medical Scheme, the fourth-largest open medical scheme and largest self-administered medical scheme in the country, has been honoured News24 Medical Scheme of the Year award, at the 2024 News24 Business Awards.
-
-
Nóg ’n opstopper
Die reeds gebukkende Suid-Afrikaanse verbruiker gaan binnekort weer eens ’n lelike styging in kragrekeninge ontvang.
-
Small petrol-price hike, relief for diesel users
Mid-month data points to some relief at the pumps with a drop in diesel and less of a hike in petrol. Get the latest projected figures here.
-
‘Rentekoers nie nou verlaag’
Kenners verwag dat die monetêrebeleidskomitee (MBK) volgende week rentekoerse soos tans sal hou, terwyl volgehoue inflasierisiko’s beteken sommige kenners het hul verwagtinge vir ’n eerste koersverlaging teen die einde van die jaar verder teruggestoo
-
1929-port op veiling opgeraap
’n Besonder skaars bottel KWV Reserve Port 1929 is vir ’n allemintige R25 000 opgeveil op KWV se eerste veiling nog, wat op 7 Maart in die ikoniese katedraalkelder gehou is.
-
Só kan jy eie onderneming begin
Suid-Afrika sit tans met een van die hoogste werkloosheidsyfers ter wêreld. Boonop kan slegs minder as 10% van die land se bejaardes bekostig om gemaklik af te tree.
-
Jou regte, verantwoordelikhede
Maart is nie net menseregtemaand nie – vandeesmaand is ook ’n toegewyde verbruikersverwante, opvoedkundige en bewusmakingstydperk, soos uitgelig deur die Nasionale Kredietreguleerder (NKR), die Kredietombud en verskeie organisasies.
-
All you need to know about the Sassa pension increase
Do pensioners need to reapply for South African Social Security Agency (Sassa) old-age grants next month when the new R90 government increase comes into effect?.
-
Aksynsverhoging nadelig vir wyne
Die aksynsverhoging wat deur die nasionale tesourie ingestel is, sal baie wynondernemings nog ’n knou toedien en die Suid-Afrikaanse wynbedryf se ekonomiese herstel verder belemmer.





