Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
1929-port op veiling opgeraap
’n Besonder skaars bottel KWV Reserve Port 1929 is vir ’n allemintige R25 000 opgeveil op KWV se eerste veiling nog, wat op 7 Maart in die ikoniese katedraalkelder gehou is.
-
Só kan jy eie onderneming begin
Suid-Afrika sit tans met een van die hoogste werkloosheidsyfers ter wêreld. Boonop kan slegs minder as 10% van die land se bejaardes bekostig om gemaklik af te tree.
-
Jou regte, verantwoordelikhede
Maart is nie net menseregtemaand nie – vandeesmaand is ook ’n toegewyde verbruikersverwante, opvoedkundige en bewusmakingstydperk, soos uitgelig deur die Nasionale Kredietreguleerder (NKR), die Kredietombud en verskeie organisasies.
-
All you need to know about the Sassa pension increase
Do pensioners need to reapply for South African Social Security Agency (Sassa) old-age grants next month when the new R90 government increase comes into effect?.
-
Aksynsverhoging nadelig vir wyne
Die aksynsverhoging wat deur die nasionale tesourie ingestel is, sal baie wynondernemings nog ’n knou toedien en die Suid-Afrikaanse wynbedryf se ekonomiese herstel verder belemmer.
-
Five habits making you poor
Senior Actuary at Metropolitan Nidia Lourens shares money habits that you probably don’t realise are stopping you from reaching true financial freedom.
-
Kalahari Truffle Gin Gold
Cruxland Kalahari Truffle Gin, created by the KWV distillery, has been honoured with the South Africa – Country Winner Gold award in the London Dry Gin category at the 2024 World Gin Awards, held in London.
-
Tax deadline 29 February is on us
On 29 February 2024 the tax year comes to a close for individuals and companies whose financial year ends in February.
-
Calling Grade 12 entrepreneurs to apply for a university programme
The Allan Gray Orbis Foundation is looking for young entrepreneurs transitioning into university to apply for the Allan Gray Orbis Foundation’s Fellowship Programme.
-
Syfers wys wynbedryf se veerkrag
Die Suid-Afrikaanse wyn- en brandewynbedryf is en bly ’n hoeksteen van die land se ekonomiese landskap met aansienlike bydraes tot die Bruto Binnelandse Produk (BBP), indiensneming, toerisme en algehele ekonomiese veerkragtigheid. Wyntoerisme het na





