Isabel Brand (in geel) van die Miracles-kleuterskool en haar niggie, Lika Brand (in rooi), van Gimlaggies, hardloop kortkop agtermekaar in hul resies by die jaarlikse preprimêr Buksiedag wat by die Laerskool La Rochelle in die Paarl gehou is. Heel regs is Arney Smit van Divine Kids.


Buksies wys hul slag op die sportveld

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article