Die Paarliet Christeen Dornbrack het die prys vir leserskeuse (derde prinses) in Die Burger se Bruid van die Jaar-kompetisie gewen. Christeen bedank graag elke leser wat in die kompetisie vir haar gestem het.
Bruid bedank die lesers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.