Boland Kavaliers se groot flank, Johannes Janse van Rensburg, in volle vaart teen die REP Olifante. Dit was egter nie genoeg vir die Bolandse span om te wen nie, en hulle het net-net 38-39 teen die Olifante in ’n Curriebeker-eersteligawedstryd verloor. Foto: Annette Theron


Boland val net-net vas teen Olifante in Caledon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article