Die Boland Skool vir Outisme het onlangs ’n gholfdag ten bate van die skool en sy leerders aangebied. Die geleentheid het by die Paarl-gholfklub op die Boschenmeer-landgoed plaasgevind. Bo spog die wenners van die dag – die Nexus AG -pan. Van links is Nico Coetzee, Renier Lourens en Hugo Lourens. Basjan Walters is afwesig. Die skool is besonder dankbaar vir elkeen se bydraes en almal wat die geleentheid ondersteun het.


Boland Skool vir Outisme hou gholfdag uit boonste rakke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article