Sydney Rothman van die Hoër Meisieskool Paarl het die paalspringitem vir meisies o.18 gewen.Foto:
Lyle Davidse van Klein Nederburg Sekondêr is ver voor op pad na die wenstreep in die o.19-200m-wedloop vir seuns by die Boland Sentraal-atletiekbyeenkoms. Foto:





