Die oud-Gimmie Handre Pollard sal in Saterdag se tweede rugbytoets tussen die Springbokke en Wallis aan die stuur van sake wees as Springbokkaptein. Verskeie oudleerders van die vallei is ook in die span opgeneem: Thomas du Toit (HJS), Evan Roos (HJS), Vincent Koch (Hugenote) en Grant Williams (Gim). Boishaai se Salmaan Moerat het ook verlede Saterdag sy buiging op die veld in die Springboktrui gemaak.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article