Len Redfern (links) en die oud-Paarliet Fritz Joubert (regs) is Saterdag vir hul lewenslange prestasie in die bonsaiwêreld vereer. By hulle is die voorsitter van Boland Bonsai Kai, prof. Winfried Lüdemann, wat die toekennings by die 30ste verjaardag van die klub oorhandig het. Die geleentheid het gepaard gegaan met ’n uitstalling van meer as 80 bonsai’s in die Rupert-museum onder die beroemde Pierneef-stasiepanele.


Boland Bonsai word 30

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article