Die Hoër Jongenskool Paarl het verlede maand (6 Desember) die Rusoord-ouetehuis in die Paarl besoek waar talle Kersgeskenke vir die inwoners afgelewer is. Die gebeurtenis vind jaarliks plaas en is iets wat groot opwinding onder die inwoners saai. Agter, van links, is Sarie Carstens (86

Boishaai verskaf vreugde by Rusoord

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article