’n Rekord van vyf voormalige Boishaaiers het Saterdag in die Springboktrui uitgedraf toe die Bokke Portugal in Bloemfontein gepak en oortuigend gewen het. Van links, met die syfer in hakies wat aandui die hoeveelste Springbok hulle vanuit die Boishaai-stal is, is Evan Roos (23), Thomas du Toit (21), Salmaan Moerat (22, asook Bok-kaptein), Ruan Venter (24) en Quan Horn (25).


Boishaai trots op sy groot Springbok-oes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article