Die Hoër Jongenskool Paarl se klas van 1963 het die afgelope naweek vir hul 60-jaarreünie bymekaargekom. Agter van links is Theo de Lange, Chris du Toit, Hendrik Joubert, Kobus van Wyk, Alex Luttig, Outien Rabie, Jannie van Rhyn en Flip Dempers. Voor is Piet Potgieter, Daantjie Esterhuysen, Mike Lloyd en Jannie le Roux. Inlas: Fanie Malan was nie Vrydag nie by hierdie geleentheid by Nine Oaks in Agter-Paarl teenwoordig nie, maar het wel Saterdag by sy oud-klasmaats aangesluit.


Boishaai se klas van 1963 byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article