Vier oud-Boishaaiers was Saterdag op en langs die veld in die Springbok-kamp tydens die Bokke se sprokiesoorwinning teen die Engelse Rose op Twickenham, Engeland. Van links is Frans Malherbe, Salmaan Moerat, Evan Roos en Thomas (The Tank) du Toit.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article