Die manne van die plaas, Hoër Landbouskool Boland, het onlangs hul uitstapdag in styl gehou met ’n smaaklike ete saam met hul ouers. Agter van links: Kristoff Smith, Behan de Kock, Wilhelm van Noordwyk, Christoff Fourie en JP du Plessis. Voor: Hendrik de Kock, Wian Viljoen, Pierre van Rheenen, Anton Vlok en Jaco Wiehahn.