Hugenote Laerskool se leerders het onlangs aan die jaarlikse Paarl Vallei-eisteddfod deelgeneem. Die graad 1-leesgroep vir voorbereide lees het goud plus vir hul opvoering gewen. Agter van links is Joané van Dyk, Helen de Villiers, Ohillip Kok, Jana Kirschtein en Hanlee Geldenhuys. Middel: Cara van der Merwe, Moya Lambrechts, Mari van der Merwe en Heilie Daneel. Voor: J.J. Theron, Zia Janse van Rensburg, Linda-Marie du Toit, Jané Sudell en Josh Joubert.
Boekwurms
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.