’n Bobbejaan het die afgelope paar dae die Paarl behoorlik op hol gehad toe hy op vele plekke in die Paarl rond gekerjakker het, maar homself uiteindelik tuisgemaak het bo-op die landdroshof se dak waar hy met ’n verdowingspyl geskiet is. Die mannetjiebobbejaan was te siene op ’n fabriek se dak in Distillerystraat waarna hy na die Drakenstein-munisipaliteit se hoofgebou gehardloop het. Daar­na het hy wetstoepassers op ’n kat-en-muis-soektog deur die dorp gelei tot bo-op die landdroshof se dak. Hy is uitein­de­lik Maandagaand veilig in die Du Toitskloofberge deur Cape Nature vrygelaat.Foto: Jana Scheepers

Bobbejaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article