Hierdie foto vertel die gespanne verhaal van Saterdag se Interskole-stryd tussen die Hoërskool Paarl Gimnasium en die Hoër Seunskool Paarl. Die laaste 15 minute was uiters spannend namate HJS al hoe nader aan Gim se telling gekom het, maar hulle kon net nie die wa deur die drif trek nie en Gim het die wedstryd 20-17 gewen.Foto: Lise Beyers


Blou-wille-Saterdag!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article