Blomme het by Langkloof Rose buite Wellington se onlangse Rosefees geseëvier. Daarby kon besoekers ook kunswerke deur lede van die Wellingtonse Kunsvereniging waardeer. Jacoba Samuel en Erroline Titus van Langkloof Rose het gereed gestaan om ruikers te verkoop aan besoekers wat graag van die plaas se blomme saam huis toe wou vat. Foto: Engela Duvenage


Blomme seëvier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article