Die maatskappy JVZ Construction het onlangs nuwe truie vir die o.11-rugbyspan van Laerskool Slot van die Paarl geskenk. Die spannetjie is baie opgewonde om in hul nuwe truie te speel. Saam met die spelers in die agterste ry staan Johan van Zyl, Hennie Mouton (afrigter) en Stella-Mari Bester (spanbestuurder).


Blinknuwe truie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article