Die Hugenote Hoërskool is slaggereed vir sy jaarlikse Interskole-stryd teen sy Hoërskool Swartland-teenstanders. Van links is Hugenote se gelukbringer, Jan-Daniél Human, Marcus Wiid (o.19A-rugbykaptein) en die skool se rosettemeisie, Jané de Waal. Vanjaar se aksie vind plaas op die sportterrein van HS Swartland in Malmesbury. Sien wat die kapteins te sê het op bl. 12.Foto: Ernest Kilowan


Blackies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article