Die publiek word genooi na ’n spesiale biduur hierdie Sondag (13 Maart) by Eben-Haëzer-landgoed in Klein Drakenstein (oorkant Ashanti) om vir die burgers van die oorlog-geteisterde Oekraïne te bid.

Die biduur, gelei deur pastoor Vernon Jacobs, word in die kapel op die plaas van 16:00-18:00 gehou.

Almal is welkom.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article