Wellington se Hassekraal-olyfolie het by die onlangse SA Olyftoekennings twee goue medaljes gewen. Die kompetisie het vanjaar 99 inskrywings van 37 vervaardigers ontvang. Die hoogste telling goue-medalje-wenners van die SA Olyf-toekennings word in ’n verdere ronde van beoordeling ingeskryf en die top Extra Virgin Olive Oils (EVOO’s) sal gekies word vir die Absa- Top 10 Olive Oil-toekennings, wat in Oktober plaasvind. Op die foto is die wenners van die goue medaljes. Agter, van links: Jan Hendrik Basson (Porterville Olives), Carin Swanepoel (Ouma se Huis – Charisma), Mariaan Kearney (Lapithos Olive Growers), Lourika Vermooten en Adrian Vermooten (Haaskraal), Perry Chaloner (Chaloner), Kallie Frey en Louwrens Storm (De Rustica) en Victor Lackay (L’Ormarins). Voor: Lizelle Joubert (Mardouw Investments), Pieter du Toit (Oakhurst Olive Farming), Filicia Mouries (Tokara), Waldo Kellerman (Terre Paisible), Annerise Wolmarans en Basil Koopman (Oudewerfskloof Olive Farm), Marelie Erasmus (Terre Paisible), Shandré Thys en Amore Matthee (Willow Creek Olive Estate), Megan Stuurman en Gaylin Stuurman (De Rustica), en Louise Rabie en Andries Rabie (Lions Creek Olive Estate).Foto:
Beste SA olyfolies aangekondig
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.