Caroché Simons, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool Paulus Joubert, is onlangs as die skool se beste kulturele presteerder aangewys. Sy het ook ’n sertifikaat gekry vir die diens wat sy die afgelope jaar as prefek gelewer het. Saam met Caroché is haar trotse ouers, haar ma, Roseline, en haar pa, Edvin.