Saterdag 4 Maart vind ’n besonderse uitstalling van kunswerke by die Breytenbach-sentrum plaas wat deur ’n sesjarige seuntjie (Vito) en ’n veertienjarige meisie (Mieke) voltooi is. Altwee kinders het deur kreatiewe kunswerke geleer hoe om uiting te gegee aan die trauma wat hulle deurgemaak het. Tydens die uitstalling sal kinders ook in die tuin van digters gedigte voordra. Daar sal ook geleentheid wees vir ouers met kinders wat hulp nodig het om met professionele persone kontak te maak. Pizza sal ook te koop wees. Vir meer inligting en om die geleentheid by te woon, kontak Garine by 072 446 2576.
Besonderse uitstalling
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.