Bergrivier Sekondêr (BR) het Saterdag (4 Maart) aan die SuperSpar-Boland Series-toernooi in Piketberg deelgeneem en Steynville Sekondêr in die eindronde geklop. Die telling was 10-15 en BR het met die beker weggestap. Bo wys die wenspan hul trots oor hul oorwinning in die taai wedstryd.
Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.