Die personeel van Wellington Primêr het onlangs besoek afgelê by die senior burgers van die VGK Bergrivier as deel van bejaarde-bewusmaking. Bo staan die skool se personeel en die bejaardes met die bederfie wat hulle ontvang het.
Credit: SYSTEM
Bejaardes word bederf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.