Inwoners van Rusoord Tehuis het pragtige beertjies gebrei wat hulle aan Mediclinic Paarl geskenk het om aan pediatrie-pasiëntjies uit te deel. Van links is Malene Marais, Linda Möller, Sarie Carstens, Susan Gerber, Bertie Lambrechts en Jacorie Visagie.

Credit: SYSTEM

Beertjies sal kinderpasiënte opbeur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article