Die Laerskool Courtrai se gr. 2-leerders het Woensdag 12 Mei die verpleegsters, dokters en matrone van Paarl-hospitaal met ’n pakkie lekkernye vir verpleegsterdag bederf. Voor is Marnes de Villiers (gr. R), Paul de Villiers (gr. 2) en Jakobus Grobler (gr. 2). Agter is dr. Elisma Barry, onderwyser Mareza Slabber, sr. Petro Adams en stafverpleegster Rina Mowries.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article