Beamptes van Paarl-Oos-polisie sowel as kol. Mzimkulu Jack (die vispol-hoof) het onlangs ’n bewusmakingsveldtog in Van der Stel-straat naby Chicago van stapel gestuur. Dié veldtog het op die voorkoming van rooftogte in die oggende gefokus. Chicago se buurtwag en raadslid, plaaslike veiligheidsmaatskappye, en korrektiewe dienste was deel van die operasie wat ook kinders tot by die nabye skole vergesel het.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.