’n Groep Girls’ Highers was een van die talle groepe leerders wat vandeesweek in die aanloop tot Interskole 2024 die dorp met hul skool se baniere verfraai het. Die Hoër Meisieskool Paarl sê hy sal verseker dat sy baniere na afloop van Interskole afgehaal en verantwoordelik herwin word.Foto: Lise Beyers
Baniere deel van Interskole-pret
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.