Paarl se top-6 Sakeligaspanne het verlede week die jaarlikse wisselbeker teen die top-6 spanne van Stellenbosch se Sakeliga gewen. Die kompetisie is onder die Paarl-rolbalklub se nuwe LED spreiligte gespeel en die Paarl het met vyf wedstryde teenoor die 1 van Stellenbosch geseëvier. Op die foto is die trotse spelers van die Paarl-spanne met die trofee: Fireproof, Old Mutual, Malherbe Rust Argitekte, Core Fruit, Paarl Gholfklub en BMW (Mahindra).


Balle van Paarl se sakeliga rol fluks!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article