Die Paarl-rolbalklub is reeds ten volle aan die gang vir die 2022-seisoen en het Saterdag sy Interklub-parekompetiesie gehou. Bo wys Ozzie Larson sy slag met die bal.Foto: Ernest Kilowan


Balle rol in die Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article