Vonke het tussen Voëlvlei-dam en Gouda gespat toe ’n bakkie Woensdag aan die brand geraak het. Die voorval het op die R44 plaasgevind. Die brandweer en die polisie was op die toneel om die voertuig- en veldbrand te beheer.Foto: Samuel Walters
Bakkie brand op R44
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.