Leerders van die Avontuurklub by die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs ’n skuba-les in die skool se swembad ontvang. Bo wys twee matrieks, Didi Kemp (heel links) en Cristy Chapman (heel regs), met hul skubapakke aan dat alles reg is. Saam met hulle is die twee skuba-instrukteurs Kayla Jordaan (staan agter) en Van Zyl Brand (kniel voor) van Alpha Dive Centre wat die skubaklas aangebied het.


Avontuurklublede leer skubaduik

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article