Rasaad Adams
-
On Monday (13 October) Wellington SPCA was called out to Benjamin Street, Wellington to rescue a cat that reportedly had been stranded on top of an electric pole for three […]
-
Die Concerned Drakenstein Residents-groep (CDR) het ‘n beroep op die Drakenstein-munisipaliteit gedoen om minstens een keer per kwartaal ‘n raadsvergadering – wat gewoonlik by die munisipale hoofkwartier in die Paarl […]
-
BARRYDALE — Wat begin het as ‘n grap toe vriende die woord “Sex” tussen die woorde “Ronnie’s Shop” teen die muur van dié gewilde padstal naby Barrydale geverf het, het […]
-
Altesaam vyf vermeende kabeldiewe is Dinsdag (14 Oktober) deur die Rawsonville-polisie in samewerking met provinsiale verkeersdienste en die G24- veiligheidsmaatskappy aangekeer nadat hulle glo Eskom-kabels by ‘n plaas in die […]
-
Familie en vriende van die vermoorde Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, het verlede Vrydag (3 Oktober) in groot getalle by die plaaslike landdroshof opgedaag waar sy vermeende moordenaar […]
-
Skade is gedoen aan die Hugenote-tonnel se betonvoering, beligting, kommunikasiestelsels, brandopsporing en ventilasie nadat ‘n bus die afgelope Vrydagaand binne die tonnel gebrand het, en herstelwerk kan tot twee weke […]
-
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het bevestig dat die R101 (Du Toitskloofpas) tydelik opgemaak is vir verkeer te midde van strukturele skade aan die Hugenote-tonnel nadat ‘n bus Vrydagaand binne […]
-
Die Hugenote-tonnel tussen die Paarl en Worcester is tot verdere kennisgewing gesluit nadat ‘n bus omstreeks 23:00 Vrydagaand (3 Oktober) binne die tonnel in vlamme verswelg is. Luidens ‘n verklaring […]
-
Die Boland Rugbyunie (BRU) het verlede week met die bekendstelling van vanjaar se Top-12-kompetisie aangekondig dat vanjaar se wenspan ‘n stewige R100 000 sal ontvang en dat die naaswenner met R70 000 […]
-
Drie van die vier mans wat verlede week die Pep Stores in Wellington se Hoofstraat beroof het, se saak is tot 6 Oktober uitgestel wanneer die trio na verwagting om […]










