Rasaad Adams
-
A female administrator and whistleblower at Drakenstein prison says she is undeterred by attempts to silence her after the prison head had her charged with harassment among other charges. Early […]
-
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende […]
-
‘n Wellingtonse man, wat op aanklagte van poging tot moord teregstaan nadat hy glo ‘n vlambare middel op sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het, sal na […]
-
Sy ouers se wense was nog altyd dat hy moes terugkeer na die Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het, en nou is hy aangewys as die hoofafrigter van Newtons […]
-
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer. Só vertel Cadin […]
-
‘n Groot skandaal oor die VGK Hugenote-gemeente in die Paarl se dominee het op die lappe gekom nadat onlangs onthul is dat die geld uit al drie bankrekeninge van dié […]
-
Die Mbekweni-polisie het ‘n beroep gedoen op enigiemand met inligting om na vore te kom nadat die lyk van ‘n man, vermoedelik iets in die twintig, Maandag (20 Oktober) op […]
-
Die familie van die vermoorde 16-jarige Chanelle Plaatjies sê hulle gaan ’n versoek aan die provinsiale direkteur vir openbare vervolging in die Wes-Kaap rig en vra dat die hooggeregshof in […]
-
After depending on a hearing aid for more than 30 years 69-year-old former teacher Hendrina Nel experienced what some may still see as a miracle – the gift of hearing. […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gesê te midde van grootskaalse vandalisme, diefstal en die voortslepende bendegeweld in die gebied kan hy in hierdie stadium nie sê of daar hoop is om […]










