Rasaad Adams
-
Interne gesprekke oor die toekoms van die verlate Weltevrede-sportterrein in Wellington is tans aan die gang. Een van die voorstelle is om die bestaande muur rondom die veld te verwyder […]
-
WELLINGTON – Met ‘n lewensverhaal wat diep met geloof, familie, volharding en roeping verweef is, het die 30-jarige Wellingtonner ds. Dewald Jacobs onlangs sy grootste geestelike mylpaal bereik – sy bevestiging […]
-
Die polisie het gister (10 Desember) by navraag gesê die ondersoek na die raaiselagtige moord op die Paarlse man, Crenston Solomons (33), duur voort en geen verdagtes is nog in […]
-
Die Wellingtonner Ryland Nyman (43) wat in Oktober verlede jaar sy vrou Danielle met ‘n vlambare middel gegooi en haar aan die brand gesteek het, het vandag (8 Desember) skuld […]
-
HERMON – Geen besproeingstelsel, spreiligte wat nie werk nie en die algemene instandhouding van die veld is van die probleme waaraan die rugbyklub in Hermon hoop die Drakenstein-munisipaliteit voor die aanvang […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek bevestig dat hy nie meer kandidate werf om die vakante amp van uitvoerende direkteur vir gemeenskapsdienste te vul nie, aangesien nou besluit is dat dié departement […]
-
PAARL – Jerobeum Titus (27), ‘n belowende jong krieketspeler en skolesport-assistent van Chicago in Paarl-Oos, het onlangs by die dood omgedraai nadat hy op 27 September – kort voor die begin […]
-
Stephen Korabie, die Drakenstein-munisipaliteit se burgemeester, het verlede Donderdag (27 November) beklemtoon veiligheid en toerisme is onlosmaaklik verbind en die sukses van die komende feestyd sal van samewerking tussen owerhede, […]
-
PAARL – The passing of internationally renowned Paarl artist Selwyn Pekeur at age 68 this week has sparked an outpouring of tributes from family, friends and the broader arts fraternity, […]
-
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) sê hy het ‘n ondersoek van stapel gestuur nadat ‘n vermeende voortvlugtige Maandag (1 Desember) deur polisielede verbonde aan die Mbekweni-polisiekantoor doodgeskiet is toe hy glo […]










