Rasaad Adams
-
Eskom het Dinsdagmiddag (6 Mei) in ‘n verklaring gesê sy tegniese spanne het die oorsaak opgespoor van die wydverspreide kragonderbreking in Wellington en omliggende landelike gebiede. Volgens die kragvoorsiener kon […]
-
Only two days after the Western Cape High Court heard an urgent application by the DA and EFF to declare the 0,5% VAT hike unlawful, Finance Minister Enoch Godongwana announced […]
-
‘Hartseer Sondag vir ons mense’. Dit is hoe Avron Appollis, die Drakenstein-munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid Sondagoggend die situasie by ‘n informele nedersetting in Wellington beskryf het te midde […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week op ‘n raadsvergadering ‘n bedryfsinkomste-konsepbegroting van R4,2 miljard vir die 2025’26-boekjaar ter tafel gelê. Daarmee het hy tariefverhogings in water (7,7%), riolering en sanitasie (5,9%), vullisverwydering […]
-
Die Speaker van die Drakenstein- munisipale raad het vandeesweek bevestig dat ‘n ondersoek begin is teen Ruth Arnolds, ‘n DA-raadslid van wyk 7 in Wellington, wat glo munisipale verordeninge oortree het […]
-
Die Wellingtonse gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) het ‘n veiligheidsprojek deur die Drakenstein-munisipaliteit verwelkom wat die installering van kringtelevisie- kameras in brandpunte oor die munisipaliteit heen behels. Volgens die GPF sal die […]
-
Miriam Mochologi, die omstrede polisiehoë wat binne tien jaar in die polisiediens tot generaal-majoor bevorder is, is aangewys om van volgende maand as die nuwe bevelvoeder vir die Wynland-distrik te […]







