Rasaad Adams
-
Die DA, PA, ANC en Concerned Drakenstein Residents (CDR) het elk ‘n kandidaat aangekondig wat aan die tussenverkiesing in wyk 27 (Amstelhof) in die Paarl op 23 Julie gaan deelneem. […]
-
Die Paarlse musikant en akteur Rodney (ROTAS) Goliath het een van die prominente rolle in ‘n nuwe Showmax-fliek, Finding Optel, wat op 21 Augutus by kykNET se immergewilde Silwerskermfees gaan première, […]
-
Altesaam 10 huisgesinne op die plaas Limietrivier buite Wellington is deel van 14 plase in Drakenstein waar bewoners – sommige vir langer as 10 jaar – sonder krag, water en […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit sê indien alles volgens plan verloop, sal hy volgende maand met fase een van instandhoudingswerk begin om die verbrokkelende toestand van munisipale woonstelle aan te pak. Die munisipaliteit […]
-
Dr. Johan Leibbrandt, die stadsbestuurder van die Drakenstein-munisipaliteit, het onlangs onthul dat die munisipaliteit met die provinsiale departement van plaaslike regering onderhandel vir ‘n hoër salaris vir die vakante pos […]
-
Die familie van die vermoorde Geoffrey Fredericks, wat Dinsdag (1 Julie) sy 33ste verjaarsdag sou vier, sê hulle is verheug dat die moordsaak uiteindelik na ‘n kant toe kom nadat daar […]
-
‘n 30-jarige man is dood en ‘n vrou beseer in ‘n kop-aan-kop botsing tussen twee voertuie op die R44 tussen Wellington en Hermon Maandagoggend (2 Junie). Volgens kol. Johan Barkhuizen, […]
-
‘n Roudiens vir die ontslape Cornal Hendricks (37) vind Donderdag (22 Mei) om 12:00 by die Boland-stadion in Wellington plaas. Die oud-Springbok-vleuel is op 15 April aan ‘n hartaanval oorlede. […]
-
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is […]
-
Die DA-koukus in Drakenstein sê hy het met hartseer verneem van die nuus oor Vanessa Booysen, wyksraadslid van Amstelhof in Paarl-Oos, se afsterwe Saterdag (10 Mei). Inligting oor hoe Booysen […]










