Rasaad Adams
-
Dit sal Donderdag (31 Julie) presies twee weke wees sedert Katriena Smit (68), ‘n bejaarde vrou van Gouda, deur haar familie as vermis aangemeld is. Haar saak word deur die […]
-
‘n Gemeenskapsaktivis en pastorale berader van Franschhoek het vandees- week gesê die Groendal Sekondêre Skool het versuim om sy klagte oor die beweerde seksuele mishandeling van skoolmeisies ernstig op te […]
-
‘n Groep inwoners van Saron en Gouda het die afgelope Vrydag (18 Julie) na die Gouda-windplaas langs die R44-pad opgeruk om onder meer die ontbinding van ‘n plaaslike trust te […]
-
Die Paarl-rugbykode het ‘n voorval die afgelope naweek waartydens ‘n skeidsregter in die wedstryd tussen die Albions- en Manenberg Rangers- rugbyklubs op die Dal Josafat-sportterrein deur ‘n speler van Manenberg […]
-
Terwyl die polisie vandeesweek bevestig dat altesaam 1 049 998 aansoeke vir die 2025-’26-werwingsperiode ontvang is, het die DA in die Wes-Kaap opnuut ‘n beroep gedoen vir die desentralise- ring van die […]
-
‘n Soektog waarby die polisie se honde-eenheid betrek is, is in Gouda onderweg nadat ‘n 68-jarige vrou, wat vermoedelik die alzheimersiekte het, verlede Donderdag (17 Julie) spoorloos verdwyn het. Die […]
-
Jerome Hofmann (39), ‘n Paarlse pa van vyf, eis die skorsing van minstens sewe polisiebeamptes verbonde aan die Paarl-Oos-polisiekantoor, wat hom glo die aand van 4 Julie in die polisiekantoor […]
-
Drakenstein Municipality this week said it agrees with reports from the City of Cape Town and Tshwane Metro that private firefighting services offered by the Fidelity Services Group is unregulated […]
-
Sowat nege maande nadat haar man glo ‘n vlambare vloeistof op haar uitgegooi en aan die brand gesteek het, het Danielle Nyman, die sekretaresse van St. Albans Primêre Skool in Wellington, […]
-
Minstens 24 huisgesinne op die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington sê hulle is skepties oor die Drakenstein- munisipaliteit se skielike humanitêre ingryping op plase, aangesien hulle al bykans 22 jaar […]










