Rasaad Adams
-
‘n 55-jarige pastoor van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag (5 September) uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus) […]
-
Die Boland Atletiek-federasie het ‘n vennootskap tussen die Drakenstein-munisipaliteit en sy onderskeie sportkodes verwelkom. Dit sal as ‘n platform dien om die stand van munisipale sportgeriewe aan die klok te hang. […]
-
‘n Plaaslike pastoor het bewerings ontken dat hy sonder die insae van sy gemeentelede ‘n kerkgebou in Groendal, Franschhoek verkoop en die geld in sy sak gesteek het. Pastoor John […]
-
Die Drakenstein-vallei is slaggereed vir die tweede aflewering van die Sanlam- Drakenstein-derby-kampioenskap, wat hierdie naweek op die Faurestraat-stadion sal plaasvind. Die altesaam agt Paarlse en Wellingtonse skole, wat die afgelope […]
-
Die uitkoms van ‘n interne oudit het die afgelope Maandag (25 Augustus) voor die Drakenstein- munisipale raad gedien, waarin onthul is dat vrugtelose en verkwistende uitgawes vir die afgelope boekjaar […]
-
Die familie van ‘n 47-jarige vrou van Saron sukkel om tot verhaal te kom oor haar tragiese heengaan nadat sy die afgelope Sondag (24 Augustus) in ‘n vermeende tref-en-trap ongeluk […]
-
Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post verneem dat […]
-
Die Boland-rugbyunie (BRU) het Sondag op ‘n mediakonferensie in Wellington gesê vanjaar se Top- 12- kompetisie met al sy kwalifiserende spanne gaan voort ondanks mediaberigte oor beweerde skeidsregter-omkopery waarby selfs […]
-
Expanding its footprint and establishing it as the radio station that instils a sense of pride and belonging in its listeners, wherever they may find themselves. This is the vision […]
-
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat verlede naweek weens die vervaardiging […]










