Rasaad Adams
-
Die borgtogaansoek van die 55-jarige Franschhoeker wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot 2 Oktober uitgestel. Paarl Post het betroubaar verneem dat die staatsaanklaer wat die saak […]
-
‘n Groep Wellingtonse inwoners sê dit het as ‘n groot skok gekom toe hulle op ‘n advertensie afkom wat wys dat ‘n geliefde park in Kristal Crescentstraat in Hillcrest in […]
-
Some disgruntled residents from informal settlements in Wellington and Mbekweni protested outside Drakenstein Municipality’s head office in Paarl on Thursday, demanding that the municipality deliver on its “promises” of electrifying […]
-
Die Holy Trinity-kerk in die Paarl sê hy oorweeg om kontak te probeer maak met die families wie se afgestorwe geliefdes by die Ou Hofstraat- begraafplaas in Paarl ter ruste […]
-
‘n Wellingtonse man, sy vyfjarige seuntjie en sy skoonma is ongedeerd nadat hulle Maandagaand (15 September) deur twee mans, van wie een glo gewapen was, by ‘n spazawinkel naby hul […]
-
Drakenstein Municipality has been named the best municipality in the Western Cape, walking away with the Gold Award at the Western Cape Government Service Excellence Awards this past Friday. The […]
-
Cecil Fielies, ‘n boorling van Robertson, is verlede naweek op ‘n jaarvergadering in die Paarl as Boland-krieket se nuwe president verkies. Altesaam vyf name is in die hoed gegooi, waaronder […]
-
Shannon Robertson van die Boschendal-wynlandgoed is verlede Vrydag (5 September) as 2025 se Landbouwerker van die Jaar vir die Franschhoek-streek aangewys. Boschendal is ook aangewys as die jaar se beste presterende […]
-
Die familie van ‘n 24-jarige veroordeelde misdadiger, wat die afgelope Dinsdag (9 September) by die Allandale-gevangenis in die Paarl ontsnap en toe later sy eie lewe by ‘n woning in Paarl-Oos […]
-
‘n Voorval waartydens ‘n ouer fisies geraak het met ‘n leerder by die Ebenezer Primêre Skool in die Paarl wat na bewering sy kind vir ‘n geruime tyd geboelie het, […]










