Rasaad Adams
-
PAARL – President Cyril Ramaphosa this morning officially inaugurated the Nelson Mandela Rules Training Academy at the Drakenstein Correctional Centre outside Paarl, marking a significant milestone in South Africa’s efforts […]
-
WELLINGTON – Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Wellington het sy skok en kommer uitgespreek nadat ‘n jong volwasse man glo ‘n dragtige hond verkrag het en die hond enkele dae later dood […]
-
“Ons wou net hê die polisie moes hom laai en hospitaal toe neem vir ‘n kalmeerinspuiting. Toe skiet hulle hom in sy rug . . .” Só vertel Jenowin Hernies (25) se oupa […]
-
Begunstigdes van die Franschhoek Claimants Trust eis antwoorde by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oor hoekom hy glo nie ‘n bedrogsaak in die Paarl-landdroshof wil aanhoor nie, te midde van nuwe […]
-
WELLINGTON – Die Boland-rugbyunie (BRU) het beklemtoon dat die sogenaamde “koop” of kontraktering van spelers by amateurklubs ‘n direkte oortreding van sy grondwet kan wees. Dit volg ná bewerings dat […]
-
Die Wellington-gemeenskaps- polisiëringsforum (GPF) is verlede week as die derde beste GPF in die Wes-Kaap op die polisie se jaarlikse Prestige-toekennings aangewys. Jarque Jacobs, GPF-voorsitter, het ook tweede plek behaal […]
-
Die saak is tot Donderdag 5 Februarie uitgestel vir dié inligting om bevestig te word, asook vir die verkryging van borgtoginligting.
-
Emergency services are responding to a fire at Paarl Hospital, resulting in ward evacuations; cause and extent remain unconfirmed.
-
A leopard died tragically in the Nuy Valley near Worcester when it got electrocuted while scaling an electrical post.
-
‘n Paarlse nutsman, wat al voorheen in die hof was weens vermeende onvoltooide werk waarvoor hy die geld moes terugbetaal, is nou weer in die sop nadat ‘n bejaarde egpaar […]










