Jana Scheepers
-
Die Hugenote ondersteunersbond (HOB) in vennootskap met die Hugenote Hoërskool en die skool se beheerliggam het op 29 Januarie ‘n semi-permanente tent langs die klubhuis bekendgestel wat ten doel het […]
-
Drakenstein-munisipaliteit (DM) het die groen lig gegee vir die voorgestelde vervreemding van Van der Lingen- en Patriotplein asook ‘n gedeelte van Nuwestraat in Paarl wat die weg baan vir ‘n […]
-
Polisiespeurder Wayne Wantza verskyn in Wellington-hof en word na Paarl Hospitaal verwys vir psigiatriese waarneming ná skietvoorval met ernstige aanklagte.
-
A recent Ipsos poll shows strong support for the Franschhoek Cableway, with 64% of residents favoring the development despite some concerns.
-
Drie mense, insluitend twee kinders en hul ma, is beseer ná ’n gasontploffing in ’n spazawinkel in Franschhoek gisteraand Groendal.
-
Upper Bosman Estate, ‘n nuwe residensiële ontwikkeling in die Paarl, is goedgekeur onder voorwaardes wat verseker dat infrastruktuur volhoubaar is.
-
Pieter Coetzee, eienaar van PC Civils, staar verskeie bewerings van wanbetalings in die gesig, wat tot regstappe deur ‘n maatskappye gelei het.
-
Sahra het ‘n sonplaas op die Dal Josaphat-plaas naby die Paarl goedgekeur, met die doel om hernubare energie aan te moedig en gemeenskapsvoordele te bied.
-
Andru van Zyl, ‘n 18-jarige, het 2 800 km fietsgery om R650 000 in te samel vir Childhood Cancer Foundation South Africa.
-
’n Adjudant-offisier van die Paarl-polisie word deur Opod ondersoek ná ‘n beweerde aanranding in die aanhoudingselle van die dorp se landdroshof.










