Jana Scheepers
-
Drakenstein-munisipaliteit het vanaf 1 Julie ’n outomatiese 5%-korting op eiendomsbelasting aan inwoners bo 60 gegee. Pensioenarisse kan boonop aansoek doen vir ’n ekstra 10%-korting.
-
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir […]
-
Drakenstein beplan om openbare parkeerterrein oorkant Paarl-polisiekantoor moontlik te verkoop. Die munisipale raad wag tans op ‘n waardasie en vra vir openbare insette.
-
Dr. Piet Schoeman het ná 35 jaar by Dental on Main afgetree. hy sien uit om tyd saam met sy familie te spandeer.
-
Construction at Haute Cabrière restaurant resumed after addressing health violations found by the Department of Employment and Labour during an inspection.
-
‘n Minderjarige seun (17) is die afgelope Sondg (6 Julie) in Groendal, Franschhoek inhegtenis geneem weens ‘n beweerde moord.
-
Former South African Deputy President, David Mabuza (64), has died after battling an illness.
-
‘n Polisiebeampte wat in Mbekweni woon word ondersoek nadat hy glo onder alkohol invloed ‘n motor gebots het.










